send link to app

Hoërskool Eldoraigne


4.8 ( 7008 ratings )
Sport Bildung
Entwickler EAI South Africa (PTY) Ltd
Frei

Hoërskool Eldoraigne is ‘n Afrikaanse Christelike skool wat vir die afgelope 43 jaar sedert ons eerste bestaansjaar (1974) jaarliks jong volwassenes lewer wat hul plek in die samelewing volstaan. Nie net is hierdie jongmense akademies toegerus nie, maar ook emosioneel en sosiaal aangepas om die uitdagings van die buitewêreld met durf en waagmoed aan te pak. Ons is in Centurion geleë, en skep vir meer as 1 600 leerlinge ‘n opvoedkundige tuiste. Laai vandag ons app af en deel in ons skool se wel en weë.